Category: History Publisher: Groep 7
ISBN-10: 1920527907
Type: Non-Fiction
Pages: 1500
Copyright: 16 September 2013
ISBN-13: 9781920527907
Geskiedkundige Genealogiese boek met 'n verskil.
'n Geskiedkundige Genealogiese boek met 45 slagvelde uit die Groot Trek, Eerste en Tweede Anglo Boeroorlog wat in 'n feitlike storie weer gegee word. Belangrike persone uit die slagvelde se stamlyne word direk in die genealogiese stamregister weer gegee. Enige persoon met 'n direkte of indirekte verbinding met die Boere/Afrikaner geskiedenis sal waarde put uit die boek. Bestellings kan geplaas word via my webblad by http://williebotes.weebly.com
Excerpt
'n Geskiedkundige Genealogiese boek met 45 slagvelde uit die Groot Trek, Eerste en Tweede Anglo Boeroorlog wat in 'n feitlike storie weer gegee word. Belangrike persone uit die slagvelde se stamlyne word direk in die genealogiese stamregister weer gegee. Enige persoon met 'n direkte of indirekte verbinding met die Boere/Afrikaner geskiedenis sal waarde put uit die boek