I have taken pride in writing this novel as so many people have the wrong impression on bikers because they dress in leather clothing which is to protect themselves in case of an accident. The majority of bikers are known Policemen, Firemen, Doctors,
Ek is die oudste van 3 kinders met 2 boeties, gebore in Brakpan my lewe is soos baie ander met goeie en slegte oomblike, my ma is my vriendin en my inspirasie en my vertroueling met 'n baie goeie vriende kring en 3 kinders myself het ek baie in die lewe geleer en wil dit graag met baie ander daar buite deel om te kan geniet....
Background
Information
My vriende, my lewe, en gebeurtenisse in my lewe het my gemotiveer om gedigte en so aan te begin skryf, ek het begin leer hoe diep ek kan wees en baie kan hulle daarin beskryf as hulle dit lees, die lewe is mooi solank jy mense in jou lewe het wat saam jou die lewe mooi kan maak te kan geniet en leef, jy is nooit alleen nie al voel jy soms so, maak die beste van alles in en om jou lewe!