|
Liefde: 'n woord wat baie kan se maar so min verstaan of weet wat die woord liefde ooit beteken
Ons almal soek liefde
Iemand om vas te hou
Iemand wat by ons sal staan
Ons sal vashou, en troos
Iemand wat ons geluk, liefde,
En beskerming sal gee
Maar soms is ons blind
En sien nie altyd die goed raak nie
Ons word te gewoond aan die
Wat om ons staan, dat ons bang is
Vir wat daar werklik is
Word wakker want jy verdien die BESTE
Jy is uniek, prysloos, kosbaar en meer werd in die lewe!
Soek die een wat jou sal laat lag, jou hart vinniger laat klop, jou bene lam maak, jou laat voel jy is alleen saam met hom/haar, en wat jou sal laat weet hy/sy is lief vir jou en jy kom 1ste!
Jou verlede maak nie saak nie, jou foute tel nie, jou lewe begin saam met hom/haar nou eers! Dis wane jy weet jul is bedoel vir mekaar en net vir mekaar want niemand anders bestaan meer behalwe julle nie!
|