AuthorsDen.com   Join | Login    
Where Authors and Readers come together!

SIGNED BOOKS    AUTHORS    BOOKS    SAMPLE CHAPTERS    AUDIOBOOKS    eBOOKS    STORIES    ARTICLES    POETRY    BLOGS    NEWS    VIDEOS    SUCCESS    TESTIMONIALS

Featured Authors:  RickthePoetWarrior, iCharles Keller, iEva Pasco, iMargaret Mullings, iDavid Arthur Walters, iShirley Woods, iRobin Ouzman Hislop, iScott Zachary, iAnn Marie Hannon, iJ. Allen Wilson, i

  Home > Action/Thriller > Books Popular: Books, Stories, Articles, Poetry      Authors: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z     

Rocco P Hough

 Follow Me  

· Contact Me
· Books
· Articles
· Poetry
· News
· 3 Titles
· Add to My Library
· Share with Friends!
·
Member Since: Apr, 2007

Rocco P Hough, click here to update your pages on AuthorsDen.


Principles for a Bible Translation for Afrikaans Deaf
by Rocco P Hough   

Congregation for the Deaf

Category:  Action/Thriller
Publisher: University of Stellenbosch

Type: Non-Fiction

Pages: 405

Copyright: 
Dec 1998

The need for a translation in a Deaf-friendly language makes certain demands on the linguistic level for which no norms as yet exist. The Deaf speak and write Afrikaans in a way which is not standard Afrikaans, and with certain distinctive features. The description of this language variant has not yet been undertaken, and in anticipation thereof, as well as in the light of the great need for the Deaf to have an accessible Bible translation, this dissertation was born. It seeks to set principles according to which Bible translation (and other translations) can be done, which will be linguistically defensible and consistent. This dissertation is written in Afrikaans.

Opsomming van die proefskrif

Die behoefte aan ‘n Bybelvertaling in ‘n Doofvriendelike taal stel sekere eise op die vlak van die taalkunde waarvoor daar ongelukkig nog nie norme bestaan nie. Dowes praat en skryf Afrikaans op ‘n manier wat nie Standaardafrikaans is nie, met sekere eiesoortige gebruike. Die beskrywing van hierdie taalvariant is nog nie onderneem nie, en in afwagting daarvoor, asook in die lig van die groot nood van Dowes om ‘n toeganklike Bybelvertaling te hê, is hierdie proefskrif gebore. Dit poog om beginsels daar te stel waarvolgens ‘n Bybelvertaling (of ander vertalings) gedoen kan word, wat taalkundig verantwoordbaar en konsekwent kan wees.

Hierdie proefskrif bestaan uit drie dele:
• die eerste deel handel oor Dowes se natuurlike kommunikasie
• die tweede oor Dowes se gebruik van Afrikaans, en
• die derde deel handel meer direk oor ‘n Bybelvertaling vir Afrikaanse Dowes.

Elke deel is verdeel in twee hoofstukke. Die eerste hoofstuk van elke deel is vraend van aard en wys op probleemareas binne die raamwerk van daardie deel, terwyl die daaropvolgende hoofstuk telkens ‘n poging is om die vrae te beantwoord en oplossings te bied vir die genoemde probleme behalwe in die tweede deel, waar sommige antwoorde direk na die probleme en vraagstellings van hoofstuk drie aangebied word.

• Deel een en hoofstuk een begin met die vraag waarom en in watter opsigte Dowes en hul taal andersoortig is, waarop die tweede hoofstuk antwoord deur hulle natuurlike kommunikasie en Gebaretaal te beskryf.

• In die tweede deel word daar in hoofstuk drie gekyk na die probleme wat Dowes ervaar wanneer hulle met nie-Dowe Afrikaanssprekendes kommunikeer en die spesifieke taalverskynsels waarmee hulle sukkel in die lees van Afrikaanse literatuur. Die antwoorde daarop word telkens aan die einde van die betrokke punt bespreek as riglyn en voorstel vir die voorbereiding van ‘n geskrewe teks vir Dowes. Nog riglyne vir ‘n geskrewe teks vir Dowes word in die vierde hoofstuk bespreek.
• Die derde deel en vyfde hoofstuk is gerig op die sosiolinguistiese uitgangspunte wat gevolg behoort te word in ‘n Bybelvertaling van hierdie aard. In die addendum word verskillende voorbeelde gegee van hoe ‘n Bybelvertaling in Doofgerigte Afrikaanse Skryftaal behoort te lyk.



Excerpt

Bible translation for the Deaf


Want to review or comment on this book?


Need a FREE Reader Membership?

Popular Action/Thriller Books
  1. Dragons of Mu
  2. Chronicles of the HEdge
  3. The Last Mission of the Seventh Cavalr
  4. Looking For Georges Bizet on Planet He
  5. Dream Wanderer
  6. The Socialist Cuckooland
  7. La seconda guerra di Corea
  8. The Ruby Cradle
  9. The Star Seekers
  10. Him by Koos Verkaik
  11. Undercover Reunion
  12. Highland Barbarian
  13. Blood on Their Hands
  14. Rigby's Roads
  15. Out of My Way (Logan's Way Detective S
  16. Still Perfect
  17. The Point Of The Grave
  18. The Buccaneers of St. Frederick Island
  19. The Fight Continues! (Ford Valley Corr
  20. Beyond Understanding
  21. The Guardian Awaits: Fata Morgana
  22. China erobert Taiwan
  23. Living With The Dying
  24. Relational Self Help Collection, Vol.
  25. Murder in Pinecrest (Pinecrest Series

Free Book Review Program
Select a book to read and review today!

It's All Inside: Inspiration For Daily Living by Margot Dillard

You can change yourself and maybe change the world. Start one day at a time with this book.  
Member BookAds

A Monumental Journey - first edition cover by Richard Cederberg

...  
Member BookAds

A Bridge to Home: A Piece of Baltimore by L Hippler

Set in 2022, new novel features a successful Baltimore attorney who attempts a run at the state senatorial seat. But she is suddenly faced with obstacles she didn’t know existed and decisions she never dreamed she would have to make…  
Member BookAds